cover image of Adder

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Klara Francke het 'n donker geheim. Sy is vasgekeer in 'n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en diĆ© van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir 'n braai nooi, is daar onmiddellik 'n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer 'n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders 'n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ...
Adder