Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes

ebook

By Phillip de Vos

cover image of Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossies
in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.
Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies
met piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings.
Dit is 'n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die
land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan 'n wilgerboom se tak kan hang.
Dit is 'n wonderland vir kinders en hulle ma's en hulle pa's en hulle ouma- en oupagrootjies.

Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes